+57
Selfsorg in Universitas

Chic Breeze Guesthouse

  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Jacobs Street, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Chic Breeze Gastehuis is geleë in die voorstad Universitas in Bloemfontein en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir gesinne en sakereisigers.

Verblyf word gebied in smaakvol versierde eenhede, gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en/of stapelbeddens en enkelbeddens. Die eenhede is toegerus met lugversorging, TV's met geselekteerde DStv-kanale, yskassies, mikrogolfoonde, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei. Die eenhede is nie volledig selfsorg nie, maar bied gerieflike verhit-en-eetgeriewe.

Gaste kan 'n buitebraai-area en 'n swembad omring deur 'n ruim grasperk geniet, ideaal vir pieknieks onder die bome. Bykomende ontspanningsgeriewe sluit in tafeltennis en 'n pooltafel. Die gastehuis is ook troeteldiervriendelik.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Emmari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 17 Jacobs Street, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat
  • Gaste dink Chic Breeze Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

17 Jacobs Street, Universitas, Bloemfontein, 9322, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlLZdRsQj113ZihaAg7JwHZnoNYe8FiEoZHSptGSLrYMZWzuqT3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 17 Jacobs Street Universitas 9322 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.118706864285 26.17228364418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang