Pick your preferred language

English

Afrikaans

+47
Selfsorg in Wavecrest

Chichi's Beach Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Tecoma Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

ChiChi's Beach Accommodation bied gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf in Wavecrest, en is reg op die strand naby die Super Tubes geleë.

Gaste het 'n keuse om die ChiChi's Beach Penthouse of die ChiChi's Beach Cottage te bespreek.

Die Beach Penthouse kan tot 3 mense akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed is in die leefarea beskikbaar om die derde gas te akkommodeer. Dié eenheid het 'n badkamer met 'n toilet en 'n stort.

Die Beach Cottage kan tot 6 mense akkommodeer. Dit bestaan uit 2 slaapkamers wat met dubbelbeddens ingerig is en daar is 2 enkelbeddens beskikbaar in die leefarea. Dié eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en 'n aparte gastetoilet.

Elkeen van die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook 'n stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar in albei eenhede. Onderdakparkeerplek vir die woonstel en huis is beskikbaar.

ChiChi's Beach Accommodation is net 1,5 km vanaf 2 winkelsentrums. Jeffreysbaai bied verskeie doendinge en besienswaardighede soos branderplankry, sandplankry, valskermspring, bergfietsroetes, die African Dawn Wildlife Sanctuary, die Dolphin Beach Entertainment Centre, en meer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 6 Tecoma Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Chichi's Beach Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek

6 Tecoma Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed448c58a51905e3482fd73c4fb4cd98f155eff23c68cf50af0a2c2b8f1f51fe53bc0196187a1166d4e76845e548361015c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 6 Tecoma Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.0230869 24.92822

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang