Selfsorg in Colesberg

Chrizaan Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 895 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Jacques N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

A pleasant stay for overnight between Joburg and CT. Owner very friendly; all we needed was supplied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Good day Jacques, Thank you for your friendly feedback. I enjoyed our conversation. You and your family are always welcome. Regards, Suzan at Chrizaan Colesberg.

Riaan G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

All good. All good. Please consider installing air conditioning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Good morning Riaan, Thank you for your feedback. Yes, the weather changed and it was very hot when you were here! The power is so expensive now, but I am considering air conditioners. There is a new type available now, lighter on power. Thank you for your opinion. Regards, Suzan.

Nadia O
1 nag
5.0
Jan 2026

Suzan was so accommodating. I had everything I needed. The stay was lovely. They provided everything I would need overnight. There was no aircon, but a fan was provided. The room was clean and cool. The area was safe and quiet. The host even provided rusks for my morning coffee. Suzan went out of her way to make me feel comfortable and welcome. I was travelling with my cat and I had no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Thank you, Nadia, for your feedback. I really appreciate it and I am glad to hear that you enjoyed the stay. Always welcome. Suzan Celliers.

Malitha B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Vriendelik, skoon, behulpsaam, uit pad uit gegaan om ons welkom te laat voel. Dit was 'n vriendelike, skoon verblyf. Het dit ongelooflik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Baie dankie vir jou positiewe en vriendelike terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om julle hier te hê. Altyd welkom! Suzan.

Esmay T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Plek is goed geleë. Skoon en netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Middag Esmay, Was lekker om weer van julle te hoor en dat julle lekker gebly het. Kom gerus weer. Altyd welkom. Groete, Suzan

Gerhard D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Goeie oornagverblyf vir ons en ons hond. Lekker gebly en geslaap, met genoeg plek ook vir ons hond. Sal dit beslis weer in die toekoms gebruik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ferdie W
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2026

Absoluut waarde vir geld en vriendelike gasvrou. Baie lekker, dankie. Skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Môre Ferdie, Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek voel steeds sleg omdat ek nie, toe julle hier gestop het, julle oproep gehoor het nie. Jammer dat julle voor die hek moes wag. Dankie vir julle geduld. Altyd welkom. Groete, Suzan by Chrizaan Colesberg.

Nicolette M
1 nag
5.0
Des 2025

Waarde vir geld. Gasvrou was baie vriendelik, sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Middag Nicolette, Baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer. Bly julle het tuis gevoel. Kom gerus weer. Groete, Suzan Celliers by Chrizaan Colesberg.

Cassiem B
1 nag
5.0
Des 2025

Pleasant and friendly. It is very important that I feel comfortable and safe, and this offered me both.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Good afternoon Cassiem. Was good to hear that you found our units safe and comfortable. Hope to see you again in future! Kind regards, Suzan at Chrizaan Colesberg.

Thomas M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Pleasant. Pleasant in ways you cannot imagine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Thank you Thomas, I like this review. So short and so sweet! Please come again! Regards, Suzan at Chrizaan Colesberg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 895

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNGYwY2I0LTQzNzEtNDM4Mi1hZGE1LTEyYzlmZmIyODM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 895 5 1 5 14 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.728537812505 25.088696479797
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang