Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chrizaan Gastehuis

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R620 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Chrizaan Guest House bied 2 eenhede wat smaakvol versier is en in die hartjie van die Groot Karoo in Colesberg geleë is.

Kamer 1 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Kamer 2 het 'n dubbelbed. Elke bed het 'n gemaklike matras met skoon linne, duvets en ekstra komberse of elektriese komberse indien nodig. Elke eenheid is skoon en privaat. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien.

Elke kamer het 'n selfsorghoekie met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, toebroodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n waaier en verwarmer.

Die eenhede is langs mekaar en elke eenheid het 'n buitedeur en patio. Daar is 'n draagbare braai en groot tuin. Opgeleide troeteldiere word toegelaat. Die omgewing is lekker stil en daar is parkeerplek voor die kamer.

Die ryk geskiedenis, natuurskoon en buitelug-doendinge, maar Colesberg die ideale oornagbestemming.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 695 resensies vir Chrizaan Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 695

Jaar gelys 11

Ligging

  • De Jager-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Chrizaan Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 14, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNGYwY2I0LTQzNzEtNDM4Mi1hZGE1LTEyYzlmZmIyODM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 695 5 1 5 14 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.728537812505 25.088696479797
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem