+12
Selfsorg in Colesberg

Chrizaan Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 924 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gerhardt S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Uitstekende waarde en goeie diens. Alles wat jy nodig het. Rustig, ruim, goed toegerus, uitstekende gasvrou. Ons het lekker gebly en gebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Baie dankie, Waardeer die mooi komplimente. Bly julle was tevrede! Hoop ons sien julle weer in die toekoms! Groete, Suzan Celliers by Chrizaan Colesberg.

Daniel P
1 nag
5.0
Apr 2026

Baie gerieflik! My oupa het daar oorgebly en hy was meer as tevrede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Naand Daniel, Baie dankie dat jy vir jou oupa bespreek het en is bly hy was tevrede. Nou is dit julle beurt. Groete, Suzan by Chrizaan Colesberg

Charl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gerieflik. Baie lekker gebly. Veilig en gerieflik. Mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Baie dankie, Charl, vir julle ondersteuning en die terugvoer. Bly julle was tevrede. Altyd welkom. Suzan by Chrizaan Colesberg.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Baie dankie Kimo vir die mooi terugvoer en bly u was tevrede. Kom gerus weer. Groete, Suzan by Chrizaan Colesberg

Quanita S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Vriendelik, hulpvaardig en netjies. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie vir die gasvryheid. Sal enige tyd weer kom. Dankie dat julle so laat vir ons gewag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Môre Quanita, Gaste kan nie altyd voorspel hoe die dag sal verloop nie. Vir my is dit nie 'n probleem as julle laat kom nie. Dit was vir julle ook onvermydelike omstandighede. Die belangrikste is dat julle veilig hier gekom het! Altyd welkom. Groete, Suzan by Chrizaan Colesberg.

Johannes K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Voldoen aan verwagting. Goeie bed, skoon verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Baie dankie Johannes vir die positiewe terugvoer. Altyd welkom, Groete, Suzan

Keith A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Kan 100% aanbeveel vir enige reisiger om te oornag. Ons slaap al seker vir die afgelope 5 of 6 jaar oor by Tannie Suzaan. Kan nie vir 'n beter en vriendeliker gasvrou vra nie. Plek altyd skoon en netjies. Gerieflik geleë ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Baie dankie vir so 'n positiewe terugvoer. Ek is altyd tevrede as my gaste hier gemaklik en tevrede is... Julle bly elke jaar hier en altyd lekker om julle weer te sien. Waardeer. Suzan.

Ronel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Veilig en rustig. Dit is 'n baie veilige oornag rusplek en naby alles. Eienaar baie behulpsaam en vriendelik om raad te gee oor goeie eetplekke. Stop gerus daar as julle rusplekkie soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie middag Ronel, Baie dankie vir die mooi terugvoer. Waardeer dit en is bly jy was tevrede. Altyd welkom. Suzan Celliers by Chrizaan Colesberg.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Hello Raphael, You are always welcome! Thanks a lot for your positive feedback. It was kind of you, and I am glad you were satisfied. Regards, Suzan at Chriaan Colesberg.

Jaco M
1 nag
5.0
Feb 2026

Excellent. Baie goeie diens. Self gehelp met foon charger.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Naand Jaco, Baie dankie vir die terugvoer en ook vir die komplimente. Ons waardeer dit en is bly u het lekker gebly. Altyd welkom.. Suzan by Chrizaan Colesberg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 924

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 660
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNGYwY2I0LTQzNzEtNDM4Mi1hZGE1LTEyYzlmZmIyODM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 924 5 1 5 14 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.728537812505 25.088696479797
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang