Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Colesberg

Chrizaan Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 890 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Nadia O
1 nag
5.0
Jan 2026

Suzan was so accommodating. I had everything I needed. The stay was lovely. They provided everything I would need overnight. There was no aircon, but a fan was provided. The room was clean and cool. The area was safe and quiet. The host even provided rusks for my morning coffee. Suzan went out of her way to make me feel comfortable and welcome. I was travelling with my cat and I had no issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmay T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Plek is goed geleë. Skoon en netjies. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Middag Esmay, Was lekker om weer van julle te hoor en dat julle lekker gebly het. Kom gerus weer. Altyd welkom. Groete, Suzan

Nicolette M
1 nag
5.0
Des 2025

Waarde vir geld. Gasvrou was baie vriendelik, sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Middag Nicolette, Baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer. Bly julle het tuis gevoel. Kom gerus weer. Groete, Suzan Celliers by Chrizaan Colesberg.

Cassiem B
1 nag
5.0
Des 2025

Pleasant and friendly. It is very important that I feel comfortable and safe, and this offered me both.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Good afternoon Cassiem. Was good to hear that you found our units safe and comfortable. Hope to see you again in future! Kind regards, Suzan at Chrizaan Colesberg.

Thomas M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Pleasant. Pleasant in ways you cannot imagine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Thank you Thomas, I like this review. So short and so sweet! Please come again! Regards, Suzan at Chrizaan Colesberg.

Willem C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ek gaan weer daar slaap. Die kamer is gerieflik en dit is in 'n stil buurt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Goeie middag Willem, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Baie dankie dat julle so gemaklik ingepas het op die nuwe datum. Waardeer. Suzan by Chrizaan Colesberg.

Tiaan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike netjiese plek! Netjiese plek met alles wat jy nodig het, en meer. Vriendelike gasvrou wat ons viervoetkind met ope arms verwelkom het, baie gemaklike bed. Sien uit na ons volgende oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Baie dankie Tiaan, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Waardeer dit en die spaniel is altyd welkom. Bly julle het dit gerieflik gevind. Kom gerus weer.

Johan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitstekende oornag verblyf. Uitstekende oornag fasiliteit en die gasvrou het ons met ope arms ontvang en ook vir seker gemaak ons is okay.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Middag Johan, Dankie vir die positiewe terugvoer en dat ons aan al u vereistes voldoen het. Altyd welkom. Groete Suzan.

Derek T
1 nag
5.0
Des 2025

For the price, an awesome price. Thank you very much. Yes, the bed was nice and comfortable, pillows were good. I have never had problems, and the pillows were awesome. What I liked is that coffee, sugar, and milk were all provided. I will definitely stay there. Hospitality was awesome, and the fact that I had a place that was pet-friendly was what I needed for my pet. So thumbs up all the way! Oh yes, and the fact that their WiFi was good; I could watch my YouTube on my laptop was great. Thank you, everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Hello Derek, What a wonderful review. So glad you were satisfied with the accommodation. You and your pet are always welcome. Thank you for taking the time to write such a detailed description. I really appreciate it. Regards, Suzan Celliers at Chrizaan Colesberg.

Anonieme gas
1 nag
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Suzan
Chrizaan Gastehuis
Môre Jo-Mari, Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ai, ek moes jou gewaarsku het! Daar was kabel- en seinprobleme, veral die "fiber". Jammer oor die Wi-Fi. Hoop ons sien julle in 2026 soos julle beplan. Groete, Suzan by Chrizaan Colesberg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 890

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 630
per nag, vir 2 mense
Bespreek

14 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyNGYwY2I0LTQzNzEtNDM4Mi1hZGE1LTEyYzlmZmIyODM1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag, vir 2 mense 890 5 1 5 14 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.728537812505 25.088696479797
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang