Pick your preferred language

English

Afrikaans

+28
Selfsorg in Clanwilliam

Citrus-Inn Unit 1

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Sitrus Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Citrus-Inn, geleë in die hartjie van Clanwilliam, spog met 'n uitstekende ligging met gerieflike toegang tot 'n reeks plaaslike geriewe en besienswaardighede. Of u nou die dorp se ryk erfenis verken of bloot ontspan, Citrus-Inn plaas gaste in die middelpunt van alles.

Die eenheid met lugversorging bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed met 'n elektriese kombers. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, met vars linne, badhanddoeke en 'n haardroër vir ekstra gemak. 'n Muur-TV met geselekteerde DStv-kanale en gratis WiFi word ook voorsien.

Na 'n dag van verkenning kan gaste ontspan op die knus tweesitplekbank. Die kompakte kombuis is toegerus met breekware, eetgerei, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n wasbak. Tee- en koffiemaakgeriewe, asook beskuitjies, word ook voorsien vir gaste se genot.

Citrus-Inn bied pragtige uitsigte oor die majestueuse Sederberge, wat 'n rustige agtergrond skep. Hier meng warm gasvryheid met die rustige sjarme van 'n plattelandse tuin, waar die geluide van plaaslike voëllewe die rustige ervaring afrond.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Fourie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek was skoon en netjies. Ja, ons het lekker gebly.
Des 2025
André O
Saam met lewensmaat
5.0
Juweel in Clanwilliam. Baie lekker, pragtige plek en baie sentraal vir ons reisplan.
Des 2025
Nicolene D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike veilige oornag plekkie. Heerlik gebly. Netjies, skoon, alles wat nodig is en baie aangename gasvrou.
Des 2025
Virginia B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Verblyf het alles wat nodig is. Baie netjies. Vriendelike ontvangs.
Nov 2025
Madelaine L
Saam met vriende
5.0
Alles wat nodig was, is beskikbaar. Lekker gebly al was dit net 1 aand.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Luana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 1 Sitrus Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Citrus-Inn Unit 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Sitrus Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfad296d0c2460c77816021ebdb9be9abf77353b44c308883d89965397f8b2ea194b426fff3641415f2294321c4d744393c86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 90 5 1 5 1 Sitrus Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.174271649902 18.888125084656
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang