+20
Gastehuis in Citrusdal

Citrusdal Guest Rooms

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Jasmin J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dit was 'n lekker wegbreek en ons het lekker geslaap! Ons het baie lekker gebly en geslaap. Dit was baie veilig en rustig. Die dame wat ons ontvang het, was baie bedagsaam en behulpsaam, asook vriendelik. Sal beslis weer gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ralph S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Just lekker. Excellent accommodation, we love to stay there, it's affordable and the place is value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes V
1 nag
5.0
Nov 2025

Vir een aan sw bly was dit lekker. Was 'n nice plekkie. Die badkamerdeur moes mens optel om toe te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Baie nice gewees. Was baie lekker gewees, sal weer daar boek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herman S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

It was fine, as a one-night stay. The stay was fine, besides a broken en-suite door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Errol J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstaande. Dit was hemels. Sal baie beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olet J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustige saligheid. Swemgeriewe was baie aangenaam na 'n warm dag op die pad. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Aangenaam. Dit was aangenaam. Het aan verwagting voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.8
Aug 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Kyk bo. Fasiliteite nie dit wat ons verwag het nie. Gemeenskaplike kombuis het nie lekker gewerk nie. Kamer was netjies en aanvaarbaar. Ligging swak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Arnold Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

93 Kerk Street, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1523b09f0cf413d73a68d470f756c47db62184394929ec6c15ae5877f08c753834e9dd0f3ca71c951d145f7126f0767ed454?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 104 5 1 4 93 Kerk Street Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.588104881227 19.012780934572
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang