+26
Hotel in Goodwood

City Lodge Hotel GrandWest

  • Slaapplek vir 344 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Jakes Gerwel Drive, GrandWest Casino and Entertainment World, Goodwood, 7475, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

City Lodge Hotel GrandWest is in 'n oorspronklike Kaaps-Hollandse styl gebou en skakel in by sy ligging in die GrandWest Casino-kompleks in Kaapstad. Die gerieflike ligging bied maklike toegang tot al die geriewe by die casino, insluitend 'n fliekteater, ysskaatsbaan, restaurante, kroeë, dobbelgeriewe en 'n speelarea vir kinders.

Die hotel het 176 kamers met lugversorging, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n aparte bad. Daar is ook interverbonde gesinskamers. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kluis vir 'n skootrekenaar en 'n lessenaar met beligting en kragpunte. Gratis WiFi is beskikbaar. Van die kamers is rolstoelvriendelik.

Die hotel het 'n raadskamer met sitplek vir 12, #Café-restaurant en skemerkelkiekroeg, 'n sprankelende swembad en oefengeriewe. Die hotel is 20 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe, die middestad en die gewilde V&A Waterfront.

Die hotel, net soos die groep se ander eiendomme in Kaapstad, bied 'n verskeidenheid waterbesparings-toestelle en -stelsels ná die droogte van 2018.


Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Sunette A
Saam met lewensmaat
4.8
Baie goed! Goeie diens! Waarde vir geld!
Jan 2026
Elizabeth B
Saam met lewensmaat
4.6
Basiese hotelkamer met alles wat nodig is. Hotel is op die perseel van die Grandwest Casino, wat dit gerieflik maak vir mense wat opvoerings in die Ar...
Sien meer
Jun 2026
Sunette A
Saam met lewensmaat
4.4
Excellent! Excellent service and friendly staff. Good food! Will book again at Grand West.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Stuart C
Saam met lewensmaat
4.0
You always get what's on the tin! All good. We didn't have breakfast though as R250 is a bit steep!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Karla-Mari V
4.0
Lekker kos, amazing bed, goeie wyn. Baie lekker, sal definitief weer in die toekoms inboek.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations
Team City Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Jakes Gerwel Drive, GrandWest Casino and Entertainment World, Goodwood, 7475, Wes-Kaap
  • Gaste dink City Lodge Hotel GrandWest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 628
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 628
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 628
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jakes Gerwel Drive, GrandWest Casino and Entertainment World, Goodwood, 7475, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 344 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ffdbc720ecb408c11c6c1db8b7c7f2356f1378f6d366c01206cf85f97f0007bf8f83addee445a5b8f3db2812b24a9145829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 628 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 Jakes Gerwel Drive GrandWest Casino and Entertainment World 7475 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919707941381 18.547893762589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang