LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Hotel in Goodwood

City Lodge Hotel GrandWest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Nakeisha R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Great. My partner and I really enjoyed our weekend at City Lodge, and we would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kirshen B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Ons verblyf was uitmuntend rustig, gerieflik en met voortreflike diens. Ons verblyf was uiters aangenaam en ontspannend. Ons sien reeds uit na ons volgende besoek. Baie dankie vir 'n besondere ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team City Lodge Hotel GrandWest
City Lodge Hotel GrandWest
Beste Kirshen Baie dankie vir u wonderlike resensie en perfekte gradering. Ons waardeer u vriendelike woorde opreg en is verheug dat u verblyf so 'n positiewe ervaring was. Dit is altyd vir ons besonders om te weet dat gaste met mooi herinneringe vertrek, en ons waardeer u ondersteuning. Ons sien daarna uit om u en u lewensmaat binnekort weer vir 'n aangename verblyf te verwelkom. Vriendelike groete City Lodge GrandWest

Chantal P
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Value for money, friendly staff and in close proximity to Grand West Casino. Will definitely book again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team City Lodge Hotel GrandWest
City Lodge Hotel GrandWest
Dear Chantal Thank you for your wonderful review and perfect rating. We truly appreciate your support and are delighted that your stay left such a positive impression. Your feedback means a great deal to our team, and we are grateful for your recommendation. We look forward to welcoming you and your family back for another enjoyable stay in the future. Kind regards City Lodge GrandWest

Sunette A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Baie goed! Goeie diens! Waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team City Lodge Hotel GrandWest
City Lodge Hotel GrandWest
Baie dankie, Sunette, dat u die tyd geneem het om u ervaring met ons te deel. Ons waardeer u wonderlike terugvoer en is verheug om te hoor dat u ons diens, waarde vir geld en netheid so hoog gegradeer het. Dit is altyd vir ons ’n plesier om gaste se verblyf so gemaklik en aangenaam as moontlik te maak. Ons sien daarna uit om u en u lewensmaat weer by City Lodge Hotel GrandWest te verwelkom. Vriendelike groete, Die City Lodge GrandWest-span

Miné A
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.6
Jul 2026

Lewendig, vindigryk, genotvol en lekker onspannend! Dit was baie aangenaam om by City Lodge te bly,die mense was behulpsaam en het nie geskroom om ons tasse langer te hou, terwyl ons GrandWest verken het nie. Die lodge is baie skoon en netjies toegerys. Die enigste situasie wat ons gehad het was die Identiteitsboekie storie. Omdat ek die middag na werk gereis het en van uberdienste gebruik gemaak het, het ek skoon vergeet om my ID /paspoort saam te dra, en dit was amper my verblyf kwyt. Direkte kommunikasie oor die nodige dokumente sal dalk 'n aanbevelings wees, veral as jy deur die webtuiste bespreek het. Dit skakel onmiddelik verwarring of miskommunikasie uit.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus A
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.6
Jul 2026

Skoon, netjies, vriendelik. Als was goed, was net 1 nag. Aan die duurder kant, maar vir die op die ingewing van die oomblik was dit goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations Team City Lodge Hotel GrandWest
City Lodge Hotel GrandWest
Beste Petrus Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoer met ons te deel en dat u gekies het om by ons te bly. Ons is verheug dat u u verblyf geniet het en dat ons span tot 'n positiewe ervaring kon bydra. U terugvoer word opreg waardeer en motiveer ons om voort te gaan om die hoë standaard van diens te lewer wat ons gaste verwag. Baie dankie vir u ondersteuning. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms by City Lodge GrandWest te verwelkom. Vriendelike groete City Lodge GrandWest

Elizabeth B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Basiese hotelkamer met alles wat nodig is. Hotel is op die perseel van die Grandwest Casino, wat dit gerieflik maak vir mense wat opvoerings in die Arena gaan kyk. Personeel is altyd baie professioneel en vriendelik. Die kamers bied gemaklike, skoon beddens en geriewe. Daar is koffie en tee. Kamers het matte en uitblokkende gordyne, baie netjies, maar dis maar bietjie "outdated". Basiese kamer vir 'n vinnige oornag. Mens kan ook gebruik maak van die gimnasium, dis klein maar alles wat nodig is en daar is 'n swembad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations Team City Lodge Hotel GrandWest
City Lodge Hotel GrandWest
Beste Elizabeth Baie dankie dat u die tyd geneem het om u terugvoer te deel en vir u positiewe gradering. Ons waardeer u ondersteuning opreg en is bly dat u gekies het om by ons te bly. Ons waardeer ook u opmerkings, aangesien gasterugvoer ons help om geleenthede vir verbetering te identifiseer en die algehele ervaring wat ons bied, voortdurend te verbeter. Ons sien daarna uit om u weer in die nabye toekoms te verwelkom. Vriendelike groete City Lodge GrandWest

Sunette A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Excellent! Excellent service and friendly staff. Good food! Will book again at Grand West.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Reservations Team City Lodge Hotel GrandWest
City Lodge Hotel GrandWest
Thank you so much for sharing your wonderful feedback. We are delighted to hear that you enjoyed the excellent service, friendly staff, and good food during your stay. It means a lot to us that you would choose to book with us again. We look forward to welcoming you back to City Lodge Hotel GrandWest for another enjoyable stay. Kind regards, The City Lodge GrandWest Team

Stuart C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

You always get what's on the tin! All good. We didn't have breakfast though as R250 is a bit steep!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Reservations Team City Lodge Hotel GrandWest
City Lodge Hotel GrandWest
Dear Stuart, Thank you for your feedback and for taking the time to share your experience. We are pleased to know that you had a good stay with us. Your comments regarding breakfast pricing are appreciated, and we would like to mention that we offer both a full buffet breakfast at R235.00 as well as a lighter continental option at R155.00, allowing guests to choose according to their preference. Thank you again for your support, and we hope to welcome you back in the near future. Kind regards, City Lodge GrandWest

Karla-Mari V
1 nag
4.0
Apr 2026

Lekker kos, amazing bed, goeie wyn. Baie lekker, sal definitief weer in die toekoms inboek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Reservations Team City Lodge Hotel GrandWest
City Lodge Hotel GrandWest
Dear Karla-Mari V, Thank you for your positive feedback and for taking the time to share your experience. We are delighted that you had an enjoyable stay with us, and we appreciate your comments. Your feedback regarding value for money has been noted as we continue to review and enhance our offering. We look forward to welcoming you again in the future. Kind regards, City Lodge GrandWest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations
Team City Lodge ...

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R1 686
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 686
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 686
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jakes Gerwel Drive, GrandWest Casino and Entertainment World, Goodwood, 7475, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 344 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ffdbc720ecb408c11c6c1db8b7c7f2356f1378f6d366c01206cf85f97f0007bf8f83addee445a5b8f3db2812b24a9145829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 686 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Jakes Gerwel Drive GrandWest Casino and Entertainment World 7475 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919707941381 18.547893762589

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang