- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Facebook
- Corner Dock and Alfred Roads, Cape Town, 8012, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
City Lodge V&A Waterfront is by die ingang van die ikoniese V&A Waterfront-buurt geleë en bied gaste maklike toegang tot die uitstekende besienswaardigheid, sowel as tot die Kaapstad Internasionale Konvensiesentrum en die kleurvolle Bo-Kaap-woonbuurt. Die hotel spog met 'n skeepstema om by die ligging teen die see aan te sluit.
Die hotel bied 207 ruim kamers met lugversorging, koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens, en en suite-badkamers met baddens en aparte storte. Geriewe in elke kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale en radio-stasies, koffie- en teemaakgeriewe, 'n elektroniese kluis wat groot genoeg is vir 'n skootrekenaar, en 'n lessenaar met beligting en kragproppe. Gratis WiFi word voorsien. 'n Paar van die kamers is ontwerp vir gaste met gestremdhede.
Die hotel spog met 'n #Café-restaurant wat ontbyt, middagete en ligte aandetes bedien, 'n skemerkelkiekroeg en spa-swembad met uitsigte, 'n raadsaal met sitplek vir 12, en 'n fiksheidsentrum.
Of gaste vir sake of ontspanning reis, dié hotel bied gerieflike verblyf. Soos met al die groep se verblyfopsies in Kaapstad spog die hotel met 'n rits verskillende toestelle en stelsels wat water spaar ná die droogte wat die area in 2018 ervaar het. Dit bied gaste gerieflike én verantwoordelike verblyf, en kan bad en swem affekteer.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations V
Team City Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Corner Dock and Alfred Roads, Cape Town, 8012, Wes-Kaap
- Gaste dink City Lodge Hotel V&A Waterfront het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner Dock and Alfred Roads, Cape Town, 8012, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang