Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

City Lodge Hotel V&A Waterfront

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 49 resensies vir City Lodge Hotel V&A Waterfront
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Susan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Saam met vriende

Wonderlik!

Heerlik. Pragtige uitstig, kamers is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige ligging en kanaal bootrit onvergeetlik.

Ontvangs is hopeloos te stadig, verder nie klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantal B
Gesin met klein kinders

Ons kuier was heerlik!

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Chantal Basson
Thank you for your excellent review. Our staff strives for nothing more than excellence and are glad to make your stay that much more enjoyable. We cannot wait to serve you in the near future.
Kind Regards
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Quinton L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Courteous, friendly and professional.

We were treated very well, staff were courteous, friendly and always greeted you with a smile and were willing to help in any way possible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Quinton
Thank you for your excellent review. Our staff strive for nothing more than excellence and are glad to make your stay that much more enjoyable. We cannot wait to serve you in the near future.
Kind Regards
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Manfred S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manfred S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Ontbyt is puik.

Nuut oorgedoende kamers is baie modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Manfred
Thank you for your excellent review. Our staff strive for nothing less than excellence and we are glad to make your stay that much more enjoyable. We cannot wait to serve you in the near future.
Kind Regards
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Dhrumil M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dhrumil M
Gesin met klein kinders

It was ok, rooms were small.

All good. Rooms were small and they don't provide room service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Guest
We appreciate you sharing your feedback with us. We are thrilled you had a pleasant stay with us. We do apologise for any inconvenience you have faced.
We look forward to accommodating you soon.
Kind Regards
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Albert K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Albert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, just very noisy in the morning due to a construction site immediately above the room.

Room was comfortable, just found that the noise was unbearable in the morning as we were trying to do some work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Albert,
Thank you for your positive review. We are glad to hear you enjoyed your stay with us and hope to see you in the future.
Kind regards,
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Michelle O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik om vanaf City Lodge na vele plekke te stap.

Verseker sal die verbeteringe waarmee hulle tans besig is nog meer bydra tot wonderlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Guest
Thank you for your excellent review. Our staff strive for nothing more than excellence and are glad to make your stay that much more enjoyable. We cannot wait to serve you in the near future.
Kind Regards
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Tobie O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer was skoon en netjies, personeel vriendelik en behulpsaam.

Kamer was voldoende vir ons oornagkuier. Skoon en netjies en verbruikersitems mooi uigesit, selfs moedersdag geskenk vir my vrou. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Guest,
Thank you for choosing our establishment for your stay. We look forward to having you back and creating an even better experience for you. Your satisfaction is our top priority.
Kind Regards,
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Karen B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en netjies.

Dankie dat julle ons vroeër kon akkommodeer. Baie hulpvaardig. Kamer was netjies en skoon. Sal definitief weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Karen
Thank you for your excellent review. Our staff strive for nothing more than excellence and are glad to make your stay that much more enjoyable. We cannot wait to serve you in the near future.
Kind Regards
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Divan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Divan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon, maar kamer stink na rook.

Diens vriendelik en behulpsaam, maar Travel Desk het nie ons taxi vir die volgende dag bespreek nie, het eers die dag van vertrek dit bespreek. Kamer stink na sigaretrook omdat die rookarea net buitekant is en nie eenkant nie. Ontbyt was ook baie lekker, maar nie by kamerprys ingesluit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrus K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verbly vir 'n bootreis.

Gerieflik naby die MSC Cruise Terminal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Petrus
Thank you for your excellent review. Our staff strive for nothing more than excellence and are glad to have made your stay that much more enjoyable. We cannot wait to serve you in the near future.
Kind regards
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Dr Oscar P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Oscar P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

I really enjoyed my stay. Planning my next visit on the 8th of April 2023.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Dr Oscar Pfeifer,
We appreciate you sharing your feedback with us. We are thrilled you had a pleasant stay with us. We look forward to accommodating you soon.
Kind Regards,
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Jakobus B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging vir Cape Town Cycle tour - presies wat ons nodig gehad het! Uitstekende restaurant!

Uitstekende ligging! Uitstekende restaurant by die hotel! Personeel baie vriendelik en behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Tania,
It warms our hearts to read such a positive review. We will be sure to let the team know to keep up the good work.
Kind Regards,
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Christo E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christo E
Enkelreisiger

Na die CTCT was ek te moeg vir enige waarnemings.

Ingang na hotel is ongerieflik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Guest,
Thank you for taking the time to leave us a review. We apologise for any inconvenience that you have faced.
We hope to accommodate you in the future and create a better experience for you.
Kind regards,
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Annelie N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, vriendelike diens.

Behulpsame personeel, goeie restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Annelie Nel
Thank you for choosing our establishment for your stay. We look forward to having you back and creating an even better experience for you. Your satisfaction is our top priority.
Kind Regards
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Pine P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Pine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Never again.

Never again will I use the hotel group.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Pine,
We are disappointed to hear that you had a negative experience with us. We strive for cleanliness and comfort and apologise that you did not receive this service on this occasion. We will take the necessary steps to improve our services.
Kind regards,
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Michelle J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Gesin met klein kinders

Amazing!

I literally have never enjoyed staying over as much as I did in CP City Lodge last year December 2022! They have the most amazing staff that any place can ask for! Everyone greeting you from the receptionists, male and females, the trolley man, maintenance man, hotel where you eat, all staff is on point, our days were made by the amazing cleaners, wow, these ladies know what they are doing and we had conversations with them, even the manager there in charge, everyone is so friendly, they enjoyed my children and my children had so many things to tell them and made jokes with them, they treated us with warmth. We missed our flight by one minute and had to go back and they welcomed us back again with such kindness, always asked us how our day was, greeted us each morning so well. The people working at the gate outside, I have so much respect for them, they are smiling and talking and taking care of any person with such caring inside of them. Literally each staff member working there treated us with warmth and kindness. I will never stay at any other lodge or hotel ever again, these people know value when it comes to clients. They have these lekker juices and water when you arrive. Coffee and tea each morning and my daughter drank just milk in the morning, they never complained once. Our towels were fresh each day when we came back. The restaurant and the staff were always ready to serve us with amazing food and drinks. Those people in the restaurant are just great, they are kind-hearted and so helpful. I wish I could literally stay there, we cried when we went back to Bloemfontein, we miss these people! Ladies and gents, thank you so much for making us feel like true family and friends. Our room was always kept up to standards. The whole Lodge was always clean and neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Guest,
Thank you for your excellent review. Our staff strives for nothing more than excellence and are glad to make your stay that much more enjoyable. We cannot wait to serve you in the near future.
Kind Regards,
City Lodge V&A Waterfront.

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Conrad V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Conrad V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, naby als.

Gemaklik geleë om by alles uit te kom. Ek sou voorstel dat ontvangs die oornaggaste apart van die gaste wat langer bly inboek. Mense het geen respek vir stilte 11 uur die aand nie, so die gaste wat langer bly moet die hele tyd ander gaste hoor inkom en geraas maak, slaan deure toe, praat kliphard ens. Dit maak die verblyf vir gaste wat langer bly baie onplesierig.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Conrad,
Thank you for taking the time to leave us a review. We are glad you enjoyed the majority of your stay. We do apologise for any inconveniences you faced during your stay.
Kind Regards,
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Mary V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mary V

Fantasties.

Probleem wat ons gehad het met die verkeerde Kersete-bespreking is vinnig opgelos. Die 2 dames op diens Kersdag het ons veral baie gou uitgesorteer. Net spyt ek het nie moeite gedoen om hul name te kry. Julle weet wat kliëntediens beteken. Ek kan ongelukkig nie dieselfde sê van die manlike bestuurder aan diens Kersdag nie. Hy het maar min omgegee dat ons Kersete booking verkeerd gedoen is deur die ontvangsbeampte. Aan die 2 dames betrokke, julle is tops. Andersins 'n fantastiese vakansie. Het Kersete bespreek by ontvangs. Die ontvangspersoon het gesê dis in die haak om vir 13h00 te bespreek. Die Kersete was toe eers vanaf 18h00 bedien. Hy het darem om verskoning gevra, wat ons waardeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Guest,
It warms our hearts to read such a positive review. We will be sure to let the team know to keep up the good work.
Kind Regards,
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Nadia B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia B
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gemaklik.

Spesiaal die "bunkerbed" vir ons dogtertjie van 4 jaar oud opgemaak met haar eie seepies en als! Dit was baie spesiaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

City Lodge Hotel V&A Waterfront se terugvoer

Dear Nadia,
Thank you for your excellent review. Our staff strives for nothing more than excellence and are glad to make your stay that much more enjoyable. We cannot wait to serve you in the near future.
Kind Regards,
City Lodge V&A Waterfront

City Lodge Hotel V&A Waterfront
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Central and convenient.

At times noisy, especially late at night when guests return.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jano R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jano R
Saam met vriende

Jislaaik, dit was lekker!

City Lodge V&A Waterfront het die vriendelikste, gaafste mense wat daar werk, van die eerste ontmoeting tot die dag wat ons vertrek het was dit so lekker om in die oggend die vriendelike gesigte by die toonbank en in die restaurant te sien, dan weer in die aand as jy terugkeer om te hoor "Hoe was jou dag". Vir seker die lekkerste hotel met die gaafste mense. Baie dankie vir almal van hulle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carla O
Besigheidsreis

Die ervaring by City Lodge V & A Waterfront in Kaapstad - sentraal en vriendelike diens.

City Lodge V & A Waterfront in Kaapstad is sentraal geleë vir sake-aangeleenthede. Mense is baie vriendelik, maak net seker indien die besigheid via webtuiste wil bespreek dat die betaling en transaksie dadelik (op dieselfde dag) wys/deurgaan en nie eers die volgende dag weens 'n ander bank nie anders kan die tariewe opgaan met R200+ soos wat die verblyfkanaal vereis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Naby Waterfront, skoon, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rugby gekyk.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judith O

Very comfortable, friendly staff and perfect location.

I would stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Recommended to friends and others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christiaan O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en vriendelik!

City Lodge Hotel V&A Waterfront word aanbeveel vir reisigers wat deel wil wees van die Waterfront sonder om vertrap te word. Veilige loopafstand van die bedrywighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermanus P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte ligging.

Baie lekker hier gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf. Ontbyt 5-ster.

Beste diens. Veilig. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyn V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn V

Good value for money.

We had a room overlooking the canal and the view was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheney J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheney J
Saam met vriende

I am definitely staying here again in the near future.

The staff were extremely friendly and helpful. We were close to everything, which was perfect for night walks at the V&A.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Gesin met tieners

Good, clean and value for money.

Delivered all that was expected, rooms short of modern day electrical points.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Was lekker gewees. Na 'n lang reis kan mens net al die mense in die gange of by die ander deur in gaan hoor. Pizza was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derek A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Derek A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not impressed at all for a very expensive night.

Not so sweet summary. Noisy during the night, no bar fridge for medication that needed to be refrigerated, toilet almost falling off the wall, hardly any milk sachets, view from window of plants and back entrance, could not access WiFi. Only good thing was that parking was secure.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lerato H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato H
Saam met vriende

No complaints.

Is a good place to stay, I didn't see anything wrong, except that the accommodation does not include breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was puik gewees.

Baie goeie diens, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda L
Gesin met tieners

Dit was baie aangenaam gewees. Ideale ligging om te bly vir aktiwiteite in en om die stadskern en verder suid.

Stapafstand vanaf die V&A Waterfront, die akwarium, die marina, die hawel, die Zeits, ens. Daar is lekker kanaal-/hawetoere. Baie uitsig op die berg en oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Sal hulle weer oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette V
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker tyd gehad.

Baie vriendelike en behulpsame personeel, gaan uit hulle pad om dit so gerieflik as moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vic D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic D
Enkelreisiger

Puik plek op die kanaal.

Het 'n lieflike tyd gehad. Geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanelize D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanelize D
Gesin met klein kinders

Gerieflik.

Die personeel by City Lodge was amazing, baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hercules P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hercules P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en netjies. Stapafstand vanaf die Waterfront.

Dit sal help as hulle 'n klein yskassie in die kamer sit, vir mense wat insulien ens. moet koud hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline S

Baie goeie ligging en is lekker loopafstand vanaf die V&A Waterfront.

Mense by City Lodge Hotel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmana B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sweet but short!

Amazing customer service with clean and cosy rooms. Enjoy our one-night stay as well as the morning breakfast. A lot to choose from. Thank you for your friendly service! Much appreciated!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging.

Goeie ligging en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoek van Dock- en Alfred-weg, Kaapstad, 8012, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA339f7f966d45a5f570a042b490ebda78cd12f0493f300e99212c01ee7f7c8fe2e0aba1351942aaa232d361d33c08a3200c24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 Corner Dock and Alfred Roads Cape Town 8012 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.91380209139 18.422467499012