+57
Selfsorg in Clanwilliam

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 335 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johanna S
1 nag
5.0
Mrt 2026

Wens ek kon langer oorbly! Wat 'n heerlike, goed toegeruste oorbly rusplek. En die uitsig is pragtig. Veilige parkeerplek en geen trappe om te klim nie. Wonderlike kommunikasie van die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Thanks to our hosts for the welcoming and personal touch, much appreciated. Absolutely awesome. Great place, very safe and stunning views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lientjie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Beste waarde vir geld. Sal beslis weer oorbly. Net langer! Die plek is pragtig. Home away from home. Attention to detail in elke hoekie van die plek. Een aand is beslis nie genoeg nie. Baie dankie dat julle ons in julle pragtige plekkie vertrou het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

En ontspanne. Baie baie lekker gebly en heerlik geslaap. Dit was rustig en stil. Baie eksklusief en netjies. Selfs 'n kat het vir ons kom kuier. Uitstekende plekkie om te bly vir 'n paar dae. Gasvrou baie professioneel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heine T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rus vir die siel. Baie lekker huis. Ruim en groot uitsig. Alles wat jy nodig het, is daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Rusplek vir die siel. Rustig, vreedsaam, stil, veilig, gerieflik en alles wat mooi is om jou. Meer kon ons nie vra nie. Denise is hartlik en gee om, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susann S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Kan dit werklik aanbeveel vir oornagverblyf of self vir 'n paar dae se wegbreek. Ons het 'n lekker aand gehad. Die huis is goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het. Die onderdakstoep is perfek vir kuier en bied 'n mooi uitsig oor die dam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mandlakhe M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Good and safe. It was good. I really enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis G
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Was aangenaam om daar te wees. Wens die tyd was meer. Clanwilliam Hills Dam Huis is 'n goeie plek om tuis te gaan. Alles is perfek vir ons.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 335

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R800
10 % AF
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10 Flora Way, Ou Kaapse Road, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5ZjY0MWRmLWE5OGEtNDNmYy1iNmNkLTBmYWFkYjkwMDgwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 335 5 1 5 10 Flora Way, Ou Kaapse Road Clanwilliam Hills 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.195264 18.890078
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang