Pick your preferred language

English

Afrikaans

+28
Hotel in Clanwilliam

Clanwilliam Hotel

  • 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 22 Hoof Street, Clanwilliam, 8120, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Geleë in die Olifantsriviervallei, bied Clanwilliam Hotel gemaklike akkommodasie buite die gebaande paadjies, slegs 2 uur vanaf Kaapstad. Die hotel verwelkom gaste met ware plattelandse gasvryheid.

Hierdie multi-vlak hotel bied akkommodasie in 42 lugverkoelde slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit in lugversorging, 'n TV met geselekteerde OPEN VIEW-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n lessenaar met stoel in elke kamer.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-areas. Die hotel beskik ook oor 'n 24-uur-ontvangs sowel as 'n restaurant en kroeg op die perseel. 'n Konferensiefasiliteit vir tot 50 afgevaardigdes is ook beskikbaar.

Clanwilliam Hotel is naby die Clanwilliamdam geleë, waar besoekers 'n verskeidenheid watersportsoorte soos waterski, wakeboarding, valskermseil en hengel kan geniet. Natuurliefhebbers kan die uitgestrekte uitsigte van blomlandskappe in die nabygeleë Ramskop Natuurreservaat geniet, wat spog met meer as 200 inheemse spesies veldblomme wat gedurende Augustus en September in volle blom is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 115 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.9
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Country Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 493

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 22 Hoof Street, Clanwilliam, 8120, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clanwilliam Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 870
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 870
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 870
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 Hoof Street, Clanwilliam, 8120, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmOTUxYzU2LWFlODgtNDdlMi05ZDdiLTMzOTQyZjQ1ZGEyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 870 per nag, vir 2 mense 115 5 1 4 22 Hoof Street Clanwilliam 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.17927660184 18.89315642943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang