LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clanwilliam Hotel | LekkeSlaap
+33

Clanwilliam Hotel

  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 22, Clanwilliam, 8120, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Die Clanwilliam Hotel is in die Olifantsriviervallei versteek en bied gerieflike akkommodasie in 'n afgeleë omgewing net 2 ure se ry van Kaapstad af. Die hotel verwelkom gaste met egte plattelandse gasvryheid

Die hotel het meer as 1 verdieping en bied verblyf in 42 kamers. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braaiplek en swembad. Die hotel bied 24 uur-ontvangs, 'n kroeg en restaurant op die perseel. Ons het ook konferensiegeriewe vir 50 gaste.

Die Clanwilliam Hotel is naby die Clanwilliamdam geleë, waar gaste in die water kan baljaar en aan watersporte soos waterski, kielplankry (wake boarding), skermsweef agter 'n boot en hengel kan deelneem. Natuur-entoesiaste kan die wonderlike uitsigte oor die blomme gaan geniet in die nabygeleë Ramskop Natuurreservaat wat met meer as 200 inheemse veldblomspesies spog wat gedurende Augustus en September blom.

Kenmerke

Swembad
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 66 resensies vir Clanwilliam Hotel
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Hoofstraat 22, Clanwilliam, 8120, Wes-Kaap
  • Gaste dink Clanwilliam Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 22, Clanwilliam, 8120, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmOTUxYzU2LWFlODgtNDdlMi05ZDdiLTMzOTQyZjQ1ZGEyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 66 5 1 5 22 Hoof Street Clanwilliam 8120 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.17927660184 18.89315642943
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!