6 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Northern Access Road, Claptons Beach, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Claptons 24 is 'n lieflike vakansiehuis wat in 'n veilige kompleks in Marina Martinique in Jeffreysbaai geleë is.
Dié drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 volwassenes en skuil teen die mensgemaakte kanale. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n bad en daar is ook 'n buitestort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n TV en DVD-speler en lei na 'n patio met 'n braai-area en etenstafel. Daar is n dubbelkajak wat op eie risiko gebruik kan word. Die kajak en spane moet te alle tye veilig en weg van die wind gestoor word.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 24 uur-sekuriteit.
Doendige in die omgewing sluit swem, visvang, kajakvaar, seil, branderplankry, skubaduik, voetslaan en gholf in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Haidee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Northern Access Road, Claptons Beach, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Claptons 24 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Northern Access Road, Claptons Beach, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang