Marina Martinique Akkommodasie by Claptons 24 | LekkeSlaap
+11
+11

Claptons 24

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordelike toegangspad, Claptons Beach, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Claptons 24 is 'n lieflike vakansiehuis wat in 'n veilige kompleks in Marina Martinique in Jeffreysbaai geleë is.

Dié drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 6 en skuil teen die mensgemaakte kanale. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die tweede badkamer het 'n bad en daar is ook 'n buitestort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n TV en DVD-speler en lei na 'n patio met 'n braai-area en etenstafel.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 24 uur-sekuriteit.

Doendige in die omgewing sluit swem, visvang, kajakvaar, seil, branderplankry, skubaduik, voetslaan en gholf in.

Slaapplek

’n Bespreking by Claptons 24 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Claptons 24
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Noordelike toegangspad, Claptons Beach, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Claptons 24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordelike toegangspad, Claptons Beach, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvzgh8uNTuAc9lX70RajfadAz6WLXV14uPHgpJpUI2V5NhSOeTt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Northern Access Road Claptons Beach 6332 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.076575277862 24.920258125676
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za