+83
Selfsorg in Agulhas

Cliff Haven

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Theo K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Ontspanne en luuks. Wonderlike woonplek en ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenevey K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2026

Of all my travels, by far the best! Beautiful, clean, secure accommodation, extremely organised and friendly host. The view was amazing, definitely will be back. Thank you, good value for money!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eldie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Geriewe was 5-ster. Baie beïndruk met aandag aan klein detail. Beslis lekker gebly. Alle verwagtinge oorskry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariekie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlik dankie. Regtig 'n fantastiese gastehuis! Waardeer die gasvrou se keurigheid, let op fyn detail en eetgoedjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Baie dankie, ons waardeer elke resensie

Rudolph Cornelius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

N lieflike plek waar ek saam my eggenoot haar verjaarsdag kon vier. Pragtige goed toegeruste eenheid wat ek met die grootste vrymoedigheid kan aanbeveel. Baie lekker koningbed wat 'n goeie nagrus vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Baie dankie, elke resensie word opreg gewaardeer.

Lucrecia B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

It was really nice and would do it again. Absolutely the best, such a nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Thank you, your review is appreciated

Ingrid F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Exceeded expectations! Bouwina's attention to detail and thoughtfulness, with all her little touches, exceeded our expectations. Our room was beautifully decorated with stunning views and little extras, like something in the fridge for breakfast. I highly recommend Cliff Haven.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Thank you so much for your incredibly kind and thoughtful review It truly means the world to me that you enjoyed your stay and appreciated all the little details. It was an absolute pleasure hosting you, and you are always welcome back anytime!

Theunis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Pragtige en smaakvol gemeubileerde eenheid met wonderlike see-uitsig. Ja, baie lekker gebly, dankie. Hoegenaamd geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Baie dankie, vir julle resensie.

Piet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Puik ligging en diens. Verblyf geniet, geriewe puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian De Waal R
1 nag
5.0
Mrt 2026

Uitstekend! Was fantasties! Vele dank, 'n regte 'haven' vir 'n moë paar reisigers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bouwina
Cliff Haven
Baie dankie vir julle vriendelike resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bouwina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 200
10 % AF
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
10 % AF
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
10 % AF
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

194 Oceanview drive, Struisbaai, 7285-Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ac3eedc9b05c2c681d37f05621d3e71fe724ea88a344b8379059788f068fceca743460ab83ca0163874f93a2f25b042e58b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 194 Oceanview drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.812913 20.029256
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang