+23

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 59 Poussion Street, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Cloud59 is in Welgemoed, Bellville, met maklike toegang tot die N1-snelweg en omliggende besienswaardighede soos Kaapstad en die Kaapse Wynlande.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n slim-TV met toegang tot stroomdienste en gratis vesel-Wi-Fi. Die kombuisie is toegerus vir verhit-en-eet maaltye met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en basiese eetgerei.

Geriewe sluit in 'n houtvuur-binnekaggel, gasbraai, privaat ingang en veilige parkeerplek in die motorhuis.

Nabygeleë besienswaardighede binne maklike bereik sluit in die Tygerberg Natuurreservaat, Bellville Gholfklub, die Durbanville Wynroete, Welgemoed Forum, Tygervallei en Willowbridge-winkelsentrums.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Stroomdienste
Kaggel
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 59 Poussion Street, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cloud 59 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

59 Poussion Street, Loevenstein, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8db5ebc5d7d907baf93b247c5c4d11295ef5262e0758244f2d4948224dcc26dd02d07602136d4280edfd419016e715cc6354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 59 Poussion Street Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.878087182732 18.609275466696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang