+205
Oord in Mykonos

Club Mykonos Resort Langebaan

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 210 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Janine P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Best vacation destination. Our stay was absolutely amazing. The views, the staff, the amenities, everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regardt L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Sien julle gou weet. Dankie. Fantastiese oord. Alles werk goed en almal altyd behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantastic and relaxing. It was a fabulous vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2026

Heerlik gespeel vir twee dae. Die inklok was moeilik en lank, en die lawaai en hoeveelheid vakansiegangers by die swembad was te veel. Die aktiwiteite by die club was fenomenaal en die kinders het dit vreeslik geniet. Die verblyf was netjies en mooi.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clementine A
Lang verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2026

Was baie lekker. Voel uitgerus. Goeie aktiwiteite om te doen. Altyd veilig gevoel. Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer gaan. Baie aktiwiteite om te doen. Eenheid altyd netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Alroy E
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Leke. Dit was nie wat ek verwag het nie, dit was baie meer as wat ek verwag het. Ek was net met my vrou. Ons wil graag kom met ons kinders van 30 en 31 Desember 2026 tot 03 Jan 2027. Vir 4 volwassenes en 3 kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bokkie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die diens is awesom. Dit was baie aangenaam die verblyf en al die besienswaardighede. Het die Tug Tug baie geniet. Alles netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

I loved the view. My stay was short, but it was fantastic. I wished I could stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Heerlik. Baie lekker, rustig en veilig ten alle tye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ongelooflik, die wind het ons binne gehou. Baie dankie vir julle uitstaande diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 210

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Mykonos Access Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 1337 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 16:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViNjk5ZmRiLWYyZTgtNDc2My1iYTI0LWNkYWFjNGNjZDI5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 210 5 1 5 Mykonos Access Road Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-00:00 10:00 -33.047962266166 18.04457712019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang