Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Colesberg

Cobblestone Court

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 238 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Diana W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Good. Short and peaceful, very nice room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Goeie oornag plek. Baie lekker plekkie om te oornag, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Britney B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker. Die plek is baie skoon, veilige parkeering en diens is fantasties. Baie lekker, skoon, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunita P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Die perfekte plek om te bly, as jy van die noorde af reis na Kaapstad. Dis baie skoon en netjies, die dame wat ons ingeboek het is verskriklik vriendelik, kon nie vir beter gevra het nie. Ek sal net voorstel dat julle dalk werk aan julle internet konneksie, ons kon ongelukkig nie enige programme kyk agv die swak WiFi nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker verblyf. Baie lekker gebly, skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest W
1 nag
5.0
Des 2025

Netjies, skoon, aanvaarbaar. Ek het lekker rustig gevoel by die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tian C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very nice. We only stayed overnight but the bed was comfy and the shower was big enough to fit a whole rugby team, which was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernest W
1 nag
5.0
Des 2025

Plek is baie stil en skoon. Goed geleë. Ja, die verblyf was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margareth V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Friendly host, safe parking, perfect room. We were warmly welcomed. Our room was perfectly prepared and ideal for an overnight stay. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 238

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Murray Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59da329563cf6ae85db53d216289ebada22d16a072b18477b726fac8d5c071b17dcdc64e0abf05054fb6473c47dd5591a859?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 238 5 1 5 9 Murray Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721556138786 25.097499489784
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang