+73
Gastehuis in Colesberg

Cobblestone Court

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 285 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Liani N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie beindruk! Ons was baie beindruk met die plekkie. Dit was baie skoon, baie netjies, en rustig. Wonderlike eetplekkie net om die hoek waarheen ons sommer gestap het. Die gasvrou was vriendelik en gaaf. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward I
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Excellent location and security. The room we had booked was clean and perfect for our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die perfekte oornagplek. 'n Regte oase vir moeë reisigers. Vir seker! Dit was 'n oase na 'n lang dag. Die kersie op die koek was die parkering reg voor die deur. Ons sal dit beslis weer en weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, netjies, veilig. Baie lekker gebly. Alles mooi skoon gewees. Lekker warm gestort en baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendri Cornelius F
1 nag
5.0
Mrt 2026

Alles wat ek nodig gehad het, was beskikbaar. Baie netjies. Goeie ligging. Voel veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Neat, tidy, clean and comfortable. Accommodating on late arrival. Friendly. Excellent communication on WhatsApp. Neat and tidy. Perfect for halfway stop to CT.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Excellent. Clean, comfy and friendly! Excellent. Clean, comfy and friendly! Great communication from the manager. With a lovely independent restaurant just around the corner, with a short pleasant walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leeanne S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Hospitable owners. Clean and comfortable, good beds, all you need for a stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

The first ever quiet night in Colesberg. Peaceful: just what we needed after a 700km journey. The entrance to Room 2 is not suitable for elderly people, but once inside, it was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, lekker. Ons bakkie het langs die pad gebroke. Hulle het uit hul pad gegaan om ons te help met blyplek. Vriendelik. Behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 285

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Murray Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59da329563cf6ae85db53d216289ebada22d16a072b18477b726fac8d5c071b17dcdc64e0abf05054fb6473c47dd5591a859?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 285 5 1 5 9 Murray Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721556138786 25.097499489784
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang