+73
Gastehuis in Colesberg

Cobblestone Court

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 265 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Nickey O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ek sal Cobblestone 100% aanbeveel vir mense wat oornag wil slaap! Baie verras! Die plekkie is pragtig binne - mooi dekor - baie rustig en die gasheer was ongelooflik behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Very clean, with an excellent location. We were looking for a place to overnight to make the journey from the Western Cape shorter. This was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Nice, will stay there again. Pleasant host, friendly, no noise, clean and will recommend it. Value for your money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie goeie een nag oorslaap. Sal beslis weer gebruik as 'n oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eleen D
1 nag
5.0
Feb 2026

Wonderlike verblyf! Die ontvangs was vriendelik en vinnig gedoen. Die kamer was netjies en skoon gewees, daar was alles wat nodig was vir 'n goeie oornag. Dankie vir die lekker verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Nice. It was nice for a short overnight stay; it met all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandri N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Skoon, netjies en veilig. Die woonstel was netjies, skoon met skoon beddegoed, 'n dakwaaier en lugverkoeling. Ons het baie lekker gerus vir ons halfpad stop huistoe. Sal Cobblestone Court beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Pleasant and neat. Very pleasant stay, great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gerieflike oornag verblyf. Baie skoon en netjiese oornag verblyf. Ons was in Kamer 8, Tarentaal. Ons was baie gasvry ontvang en het ons verblyf daar baie geniet. Die aircon was 'n groot bonus. Sal weer by Cobblestone oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Elicia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 265

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Murray Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59da329563cf6ae85db53d216289ebada22d16a072b18477b726fac8d5c071b17dcdc64e0abf05054fb6473c47dd5591a859?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 265 5 1 5 9 Murray Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.721556138786 25.097499489784
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang