Coco Swift 4
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cecil-weg 97, Salt River, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Coco Swift 4 is 'n moderne, stylvolle ateljeewoonstel in die dinamiese woonbuurt, Salt River, in Kaapstad. Hierdie knus woonstel is perfek vir paartjies of enkelreisigers en bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n sotrt, wasbak en 'n toilet.
Die woonstel het 'n minimalistiese, moderne ontwerp en skep 'n rustige, gemaklike atmosfeer wat perfek is om in te ontspan na 'n lang dag van verkenning. Gaste kan op die gemaklike L-vormige rusbank ontspan en hul gunstelingfilms op die TV geniet. Die woonstel het ook 'n balkon reg langs die slaapkamer.
Vir sakereisigers is 'n werkstasie met 'n lessenaar beskikbaar. Ander geriewe sluit WiFi, komplimentêre cappuccino's, suiker en tee in. Daar is ook 'n privaat parkeerplek wat dit ideaal maak vir gast emet voertuie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Chanel Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Cecil-weg 97, Salt River, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
- Gaste dink Coco Swift 4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Salt River Woodstock Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cecil-weg 97, Salt River, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap