+10
Selfsorg in Agulhas

Compass

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 38 Vasco da Gama Street, Struisbaai, Cape Agulhas, 7280, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Compass is 'n bekoorlike vakansiewoonstel in Struisbaai, 'n kusdorp in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Gaste kan die ontspannende geluid van die brekende golwe en die vars seelug geniet.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat slaapplek bied vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Alle linne, komberse en badhanddoeke word voorsien, maar gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike rusbanke, asook 'n eetkamertafel vir 4. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.

Die woonstel is net 200 meter van die kuslyn in Skulpiesbaai geleë en is 'n kort entjie van die see en nabygeleë swembaddens, ideaal vir kinders, af, terwyl hengelaars die loopafstand na die rotse sal waardeer.

Gaste kan 'n privaat buitebraai en 'n groot tuin vir kinders geniet. Gratis WiFi en veilige parkering word voorsien vir ekstra gerief.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 38 Vasco da Gama Street, Struisbaai, Cape Agulhas, 7280, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

38 Vasco da Gama Street, Struisbaai, Cape Agulhas, 7280, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ea5deaec1c93f572b7b0ee898cfffd1d3f4bd69069e1b98c6a48c9e18847b67c66b4c617bd77018f1968bad3f4a3d9464cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 38 Vasco da Gama Street Struisbaai 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8123349 20.0512462

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang