13 gaste
4 slaapkamers
11 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Farm Swagersfontein, Off the N10, Hanover, 7005, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Constantia Farmhouse is halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë en is die ideale plek om te oornag in die stilte van die Karoo.
Die plaashuis bied verblyf in 4 gerieflike slaapkamers met slaapplek vir 13 mense in totaal. Die eerste kamer het lugversorging en 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n bababed en en-suite badkamer. Die tweede en derde kamers het elkeen 2 enkelbeddens en die vierde kamer beskik oor 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens asook 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die huis het ook 'n derde badkamer beskikbaar met 'n bad en stort.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n knus kaggel en DStv is beskikbaar op versoek. Gaste kan lekker buite braai indien hul dit so verkies, maar etes is ook beskikbaar op versoek.
Aangesien die huis op 'n plaas is, is gaste welkom om dit te voet te verken of die natuurlike dam te besoek, wat 'n absolute paradys is vir voëlkyk-entoesiaste. Die Karoo se sterre-hemel en melkweg is 'n bonus.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sanmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 79
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm Swagersfontein, Off the N10, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Gaste dink Constantia Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Swagersfontein, Off the N10, Hanover, 7005, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang