Beskrywing
Die kamer het lugversorging, 'n gemaklike koninggrootte-bed en 'n privaat stoep met braaigeriewe. Die kamer het 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, 'n TV met gedeelde DStv, 'n aparte toilet en 'n badkamer met 'n stort. Komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe word ook by die eenhede ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die prys sluit nie ontbyt in nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed. Die kamer het sy eie kombuisie met 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Die badkamer is en suite en het 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die prys sluit nie ontbyt in nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer. Koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, sekere DStv-kanale, WiFi, lugversorging en elektriese komberse is beskikbaar. Daar is ook 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die prys sluit nie ontbyt in nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is 'n selfsorgeenheid met 'n koninggrootte- en koningingrootte-bed. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die prys sluit nie ontbyt in nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het lugversorging en beskik oor 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Elektriese komberse, 'n yskassie en tee- en koffieskinkbord is beskikbaar. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Die prys sluit nie ontbyt in nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
67 Van Iddekinge Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang