LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+41
Gastehuis in Fichardt Park

Constantia Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 67 Van Iddekinge Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Constantia Gastehuis, wat in 2006 gestig is, is in die prentjiemooi Rosestad, Bloemfontein, in die Vrystaat geleë. Die gastehuis verwelkom gaste van regoor Suid-Afrika en is toegewyd om 'n onvergeetlike en gemaklike verblyf te bied.

Die gastehuis beskik oor volledig toegeruste kamers met en suite-badkamers, insluitend gesinskamers met privaat badkamers. Elke kamer is ingerig met DStv, WiFi, lugversorging, elektriese komberse, en komplimentêre tee, koffie en tuisgemaakte beskuit.

Gaste kan geriewe op die perseel geniet, soos 'n swembad en veilige skadu-motorafdakparkeerplek.

Constantia Guesthouse is gerieflik in Fichardtpark geleë, net 1,5 km vanaf die N1 en 2 km vanaf die Windmill Casino. Groot besienswaardighede soos universiteite, sportstadions en hospitale is binne 2 tot 10 minute se ry, terwyl die Loch Logan Waterfront en Mimosa Mall net 5 tot 10 minute weg is. Die omliggende area bied ook verskeie kitskosplekke vir ekstra gerief.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Martin N
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Well located and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Johannes L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek met alle geriewe en omgee gasheer. Ons verblyf by Constantia Guesthouse het alle verwagtinge oortref - alles was perfek. Ons as 'n famil...
Sien meer
Mei 2026
Adele N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Ja, baie lekker, baie dankie.
Mei 2026
Johan H
Gesin met tieners
5.0
Baie mooi en netjiese plek. Ons het baie lekker daar gebly, die lys is vol ge-'tick', nie plek vir nog regmerkies op die lys nie, so tevrede is ons ge...
Sien meer
Mrt 2026
Elizma T
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit vir enigeen aanbeveel. Ongelooflik netjies en alle geriewe.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rikie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 13 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 67 Van Iddekinge Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Gaste dink Constantia Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

67 Van Iddekinge Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4MDMwNjA1LWI3ZDktNGEyNi1hYWZjLWMyNDhjY2U4OTZjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 67 Van Iddekinge Avenue Fichardtpark 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.15375 26.18563