- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 30 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 521 January Masilela Drive, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dié bekroonde instansie is geleë in Pretoria, naby die Menlyn Winkelsentrum, Menlyn Maine-area, Time Square kasino en Sun Arena. Ons bied maklike toegang tot snelweë en hoofpaaie, lughaweroetes, ander inkopiesentrums en meer.
Constantia Manor Guesthouse het 14 luukse en suite-hotelstylkamers met 'n keuse van superieure dubbelkamers, luukse dubbelkamers of luukse 2-enkelbedkamers, sowel as 4 tuinkamers. Spesiale aandag is geskenk aan die kamers se tydlose en stylvolle dekor. Die meeste van die kamers het matte en al die kamers het lugversorging, DStv, gratis WiFi en 'n yskassie.
Ontbyt is beskikbaar teen R50 per persoon per ontbyt. Rook is verbode in al die kamers. Die gastehuis het veilige parkeerplek en daar is 24 uur-sekuriteit met geslotekringtelevisie en beheerde toegang op die perseel.
Die gastehuis beskik oor 'n konferensiekamer waar maksimum 14 mense kan sit in raadsaalstyl. Daar is lugversorging, witborde en blaaiborde in die kamer. Doen asb. navraag oor ons konferensie- en verblyfpakkette en naweekaanbiedinge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rudolf Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 521 January Masilela Drive, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
- Gaste dink Constantia Manor Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
521 January Masilela Drive, Constantia Park, Pretoria, 0010, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 30 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang