Copperleaf Family Retreat
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunningdale-singel 6783, Copperleaf Golf and Country-landgoed, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Copperleaf Family Retreat is 'n kontemporêre vakansiehuis wat selfsorgverblyf op 'n gholflandgoed in Centurion bied. Die eiendom is ideaal vir gholfspelers en vakansiegangers en is naby die middestad.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Dié kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, en skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike bank en 'n TV met sekere DStv-kanale, Showmax en Netflix. Die area lei na 'n kuierarea met 'n ingeboude braai, pizza-oond, en 'n speletjiesmasjien.
Die kuierarea lei na die swembad en lowerryke tuin waar gaste kan ontspan. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Top Destinations Geverifieer
Eiendomme 94
Resensies 448
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sunningdale-singel 6783, Copperleaf Golf and Country-landgoed, Centurion, 0157, Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sunningdale-singel 6783, Copperleaf Golf and Country-landgoed, Centurion, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom