Coral Island 102
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 88, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 620 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Coral Island 102 is 'n pragtige en bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Bloubergstrand. Dit is die ideale keuse vir 'n gesinsvakansie aangesien dit stapafstand vanaf Blouberg se strand is en 'n pragtige uitsig oor die see het.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus is. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die kombuis lei na die etenstafel geskik vir 6 gaste en die knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na die balkon met sitplek waar gaste oor die see kan tuur. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante in die area.
Slaapplek
’n Bespreking by Coral Island 102 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 652
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Coral-weg 88, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Coral Island 102 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 88, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom