Coral Tree Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Gunther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Jan J - Apr 2023
Algehele gradering
See stars.
Chanté P - Okt 2022
Algehele gradering
Alles was puik.
Wannes V - Jul 2022
Algehele gradering
Dit was presies waar ons weer en weer sal oornag. Dit was ook naby genoeg aan die plek waar die funksie gehou was. 'n Plek wat ek oor en oor sal aanbeveel. Diens van almal was uitstekend.
Michelle B - Jan 2022
Algehele gradering
Stunning location, beautiful property and all-round great personal service. Highly recommended.
Gerhard B - Des 2021
Algehele gradering
'n Rustige, vredevolle wegbreek net buite die stad.
Gerrie J - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was 'n huislike ervaring in 'n pragtige omgewing - maar andersins teleurstellend.
Lees meerJan J - Sep 2020
Algehele gradering
Great.
Steven C - Jan 2020
Algehele gradering
Enjoyed stay, lovely room, nice country feeling, good breakfast, friendly staff.
Anita V - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike plek.
Leon K - Nov 2014
Algehele gradering
'n Absolute wonderlike omgewing en die fasiliteite is uitstaande.
Nicolette P - Aug 2014
Algehele gradering
'n Pragtige gastehuis met vriendelike diens.
Karolien C - Apr 2014
Algehele gradering
Fantastiese diens!
Frik M - Sep 2013
Algehele gradering
Iets baie besonders. Uitstekende kos uit die boonste rakke en baie smaakvol voorgesit.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 69 Korannaberg Pad, , Pretoria, 0181, Gauteng
- Geen kinders onder 10