+32
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 37 Murray Street, Schoongezicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Cosimi Guest House bied unieke en luukse verblyf in die hartjie van Durbanville, Kaapstad en is naby geriewe, wat dit perfek maak vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié gastehuis het individueel versierde kamers wat elk geskik is vir 2 of 3 gaste. Die kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en japonne. Verder is daar lugversorging, WiFi, yskassies, kluise en tee-en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan 'n heerlike ontbyt wat in die eetarea bedien word geniet en kan piekniekmandjies, middagtee en aandete bestel. Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sonkamer met 'n TV, banke en boeke. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is net 4 km van winkels, restaurante, Mediclinic Durbanville, Durbanville Race Course en die Durbanville Gholfklub af. Durbanville het verskeie wynlandgoedere, kelders en bergfietsry-geleenthede. Gaste kan ook die Durbanville Roostuin besoek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jan M
5.0
Excellent. Very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
David V
Besigheidsreis
5.0
Absolutely worth it! I frequent Cosimi Guest House as it is a well managed accommodation and always very clean. The owner is very carin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Klaus J
Besigheidsreis
5.0
Die gastehuis is pragtig, skoon, en lieflik uitgerus. Heerlike verblyf in uitstekende ligging. Lieflik uitgeruste gastehuis, kamers is ruim en luuks. ...
Sien meer
Mei 2025
Esme V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik en veilig. Smaaklike etes. Die kamer was baie gerieflik en die etes baie lekker. Hazel het geen moeite ontsien om ons gerieflik te laat bly ...
Sien meer
Apr 2025
Bianca M
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely guest house in Durbanville. My fiancé (now husband) and I stayed at Cosimi Guest House for our wedding celebration that took pla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 37 Murray Street, Schoongezicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cosimi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

37 Murray Street, Schoongezicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb2ae51578531f86bdce6f5ffcb8d5d89baa462c388cd24946d506d0dcc6b11889670f424904c899c51722802681fbf4b2ef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 37 Murray Street Schoongezicht 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.817582172673 18.651113991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang