Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Prins Albert

Cottage 4 Striata

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerda G
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2025

Lafenis vir die siel in die mooie Karoo. Perfekte verblyf in die mooie Karoo. Huisie is goed toegerus met alles wat jy nodig het. Eenheid no. 4 (Striata) het 'n klein privaat swembadjie wat heerlike lafenis is vir die warm Karoo somer. Dieselfde badjie kan in die wintermaande met vuur/kole warm gemaak word. Ontvangs was vriendelik en alle voorafnavrae was flink beantwoord. Ek sal beslis weer hier oorbly (en langer om meer van die dorpie te verken).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Howard
Cottage 4 Striata
Baie dankie vir pragtige woorde, Gerda! Mens moet regtig langer as 'n aand bly om die volle Karoo ervaring te beleef en regtig uit te rus. Hoop ons sien julle sommer gou weer! Vriendelike groete, Izette

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Howard Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 156

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 4 655
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 655
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 655
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Magrieta Prinsloo Road, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc197f280e45fef67a95a7384063e57ec57fab54211b73057922488136fd5c5e3c57858f7b9cbe3d638cd122f00019e95928?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 655 per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 Magrieta Prinsloo Road Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.218678893764 22.023185298009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang