Pick your preferred language

English

Afrikaans

+17
Gastehuis in Meadowbrook

Cozy B (Meadows Guesthouse)

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Wilhelmus Street, Meadowbrook, Germiston, 1401, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Cozy B bied gemaklike verblyf in 'n veilige gastehuis in Meadowbrook, Germiston. Die ligging bied toegang tot snelweë, winkels en kantoorparke. Die gastehuis is 9.9 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf word aangebied in 'n ateljee en 'n suite. Die ateljee het 'n privaat ingang en deure wat na die tuin oopmaak. Die ateljee is toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n stort en toilet, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n TV en WiFi.

Die suite bevat 'n dubbelbed, 'n dubbelslaapbank en 'n bababedjie, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n sitarea. Die kamer is toegerus met WiFi, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Martin R
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik, veilig en perfek vir 'n kort kuier! Ons het lekker gebly en gekuier!
Nov 2025
Rosemary T
5.0
Very secure and comfortable. It was nice except that there was supposed to have been a fridge and the host said the permanent guest had...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Janko S
Saam met vriende
5.0
Was baie lekker gewees. Gastehuis het 'n baie lekker braai area. Ons het baie lekker gebraai en lekker gekuier.
Aug 2025
Peter J
4.8
Clean and helpful/accommodating. The stay was good and assistance and accommodating needs were met.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Johann D
Gesin met tieners
4.6
Goeie waarde vir geld vir oornag. Baie kompak, maar baie goeie waarde vir geld. Ligging is baie sentraal en veiligheid is baie goed. Die swembad is 'n...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Desmond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Wilhelmus Street, Meadowbrook, Germiston, 1401, Gauteng
  • Gaste dink Cozy B (Meadows Guesthouse) het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek

4 Wilhelmus Street, Meadowbrook, Germiston, 1401, Gauteng

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e7050ef3f390866963623a22e321c02b1bd8130e07620fdffbe5306955c4cc7842a609723d8cca63a8974d0eb501b44bc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 4 Wilhelmus Street Meadowbrook 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.16226351845 28.161298046627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang