Cozy B
Opsomming van Resensie
Chantell S - Mei 2022
Gemiddeld
Beddegoed nie in goeie kondisie nie, klein asblik vir 'n selfsorgeenheid, badkamer en kamers kry nie genoeg ventilasie nie.
Charlene J - Mrt 2022
Gemiddeld
Gerieflik, netjies, veilig en lekker.
Carl B - Mrt 2021
Gemiddeld
Excellent, very neat and comfortable bed
Andre V - Feb 2021
Gemiddeld
Eenvoudig en gemaklik.
Gerry L - Jan 2020
Gemiddeld
Very comfy, fresh and relaxing venue, we will use facility again.
Maryke B - Jan 2020
Gemiddeld
Ek het baie lekker gebly. Die mense is baie gasvry en sal enige tyd weer daarheen gaan.
Pieter A - Jan 2020
Gemiddeld
Baie aangename en netjiese plek.
Rudi G - Jan 2020
Gemiddeld
Goed ingerig en sentraal geleë.
Liezel P - Nov 2019
Gemiddeld
Ontspanne verblyf, die perfekte naam, want dit is só 'n knus kothuis.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
A relaxing stay, the perfect name as it is such a cosy cottage.
See stars.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Annene J - Sep 2019
Gemiddeld
Akkommodeer sonder twyfel.
Charlton J - Aug 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Joggie R - Mei 2019
Gemiddeld
Het 100$ voldoen aan my behoefte.
Daphney I - Jan 2019
Gemiddeld
Everything was perfect.
Ronel J - Des 2018
Gemiddeld
Lekker and skoon.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Nice and clean.
Het baie lekker gekuier by Cozy B sal weer 'n dag of twee boek.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Wilhelmusstraat 4, Meadowbrook, Germiston, 1401, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom