Cozy Mini Room @ Hartenbos Beach

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Rentia S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lekker cosy. Baie lekker gebly. Sou 'n inventaris verkies om seker te maak as iets dalk weg is, dat dit nie ek was nie. Ek het 'n besem en 'n mop gemis om uit te vee. Ek het 'n asblik buite gemis en het my goed in die asblik gaan gooi, waaroor hy ons aangespreek het. Ek gebruik nie graag 'n tuimeldroër nie en weet nie hoe ander sin werk nie. Sou 'n droog rakie verkies het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riandi
Cozy Mini Room @ Hartenbos Beach
Baie dankie vir jou terugvoer — ek waardeer dit opreg. Ek is baie bly om te hoor julle het lekker gebly! Dankie ook dat jy die paar puntjies noem. ’n Inventaris is ’n uitstekende idee en ek sal dit beslis implementeer vir gemoedsrus vir almal. Ek neem ook kennis van die asblik buite — ek sal een aanskaf sodat dit meer gerieflik is vir toekomstige verblyf. Ek is egter onseker wie “hy” is wat julle aangespreek het. Kon dit dalk ’n buurman gewees het? Ons het nie ’n manlike persoon op die perseel hierdie jaar gehad nie, daarom wil ek net seker maak ek verstaan die situasie reg. Dankie weer eens vir jou eerlike terugvoer — dit help my opreg om die ervaring vir gaste te verbeter. Hoop om julle weer te verwelkom!

Tersia M
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Gesellig, rustig. Baie lekker en gesellig en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riandi
Cozy Mini Room @ Hartenbos Beach
Baie dankie. Ons hoop om jou weer te verwelkom

Johnny V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2025

As mens basies net 'n slaapplek soek, is dit ideaal. Baie lekker gebly. 'n Baie gerieflike en skoon plekkie. Die badkamer is 'n bietjie donker, en die badkamerlig het nie sy eie skakelaar nie. Kan ook doen met 'n wasgoedlyn of rak om nat handdoeke op te hang.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Riandi
Cozy Mini Room @ Hartenbos Beach
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is bly dat julle lekker gebly het. Dankie vir die kompliment op die netheid en dat die plek gerieflik was. Dankie ook dat julle die behoefte aan ’n wasgoedlyn/rak uitgelig het. Julle terugvoer is waardevol, en ek sal beslis daarna kyk om dit te verbeter vir toekomstige gaste. Hoop om julle weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riandi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Diamantveld Lane, Hartenbos, Mosselbay, 6250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc8b2f6300524b96efd3af00e772ce6d4f5a9e59a778dbcd85100ef4e4a9595e18b862d2fb78dfb6d2ea5b0906a0820e195c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 54 Diamantveld Lane Hartenbos 6250 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.124553855369 22.118278228836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang