+61
Gastehuis in Colesberg

Crane Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 249 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Robert S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Will definitely stay over there again. Excellent stay. Friendly host. Perfect location with restaurants on your doorstep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal P
1 nag
5.0
Jan 2026

Pleasant and relaxing. Friendly host who also loves little doggies. Room was clean and comfortable with everything I needed. Safe parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great. My favourite sleepover place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Heerlike skoon verblyf. Die verblyf is skoon en netjies. Alles wat nodig is vir 'n heerlike oorslaap na 'n lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pragtige, netjiese verblyf, heerlikste ontbyt. Beste gasheer. Bespreek beslis by 16 on Clam. Oom Hammies is vir seker die beste gasheer. Verblyf is baie mooi, netjies en skoon. Oom Hammies voorsien die lekkerste ontbyt en het ons so tuis en welkom laat voel van die intrapslag af. Ons het bitter lekker gekuier en was daagliks bederf met sy lekker geselsies. Ons sal 16 on Clam beslis weer besoek en enige tyd aanbeveel! Dankie oom Hammies dat oom ons vakansie net nóg lekkerder gemaak het! Mag die Here oom en oom se familie ryklik seën.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Pragtig. Tops 10 uit 10. Baie netjies, skoon en funksioneel. Stunning plek. Pragtig. Tops 10 uit 10. Baie netjies, skoon en funksioneel. Sal nerens anders bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, gerieflik, modern. Baie lekker gebly omdat die kamer skoon en modern was. In die kamer was 'n flat screen TV en aircon. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te help en dit gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aidan M
1 nag
5.0
Jan 2026

Restful. Clean, quiet and comfortable. Very welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Reis. Baie lekker - sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi B
1 nag
5.0
Des 2025

It was nice, clean and comfortable rooms (3 rooms) where our group stayed. We were friendly received, shown to our rooms and safe parking for the night. The lady also referred us to restaurants not far from the cottage for dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 249

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Dwars Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2663e431001a9551a9e589968aae95a3c3d91601eb60a58d9388f92cdaa1172551554582971ea8481579881c2658959be305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 249 5 1 5 3 Dwars Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.722446168906 25.095064043999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang