Pick your preferred language

English

Afrikaans

+61
Gastehuis in Colesberg

Crane Cottage

  • 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 3 Dwars Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Crane Cottage is in Coleberg, 'n omgewing wat bekend is vir die natuurreservaat, natuurlewe, museums, kunsgallerye en die bekende besienswaardighede soos die Gariepdam en die Oranjerivier.

Verblyf is in 9 eenhede beskikbaar en is geskik vir 30 gaste. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n privaat ingan, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.

Daar is WiFi en troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.

Naby doendinge sluit in stap, bergfietsy, wandeltoere en voëlkyk.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 230 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Denzil J
Gesin met klein kinders
5.0
Kinders het dit geniet. Baie lekker plek. East or west, Crane's the best.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Tinus D
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute rustigheid. Baie lekker gebly, en wat lekker is, jy loop sommer na die eetplekke. Daai area is soos 'n vakansiedorp.
Des 2025
Carisa B
5.0
Ideale oornag plek! Baie lekker gebly! Kamer was perfek vir die aand!
Des 2025
Suzanne L
Saam met lewensmaat
5.0
Was netjies en grieflik. Goeie waarde vir geld. Dit was gerieflik, maar die matras was nie waffers nie. Deurgeslaap. Nie goed vir iemand met 'n rugpro...
Sien meer
Des 2025
Marissa C
Saam met lewensmaat
5.0
Sien julle volgende jaar weer. Verblyf baie goed, is wonderlik, sal beslis weer daar stop.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 230

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 3 Dwars Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Crane Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Dwars Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2663e431001a9551a9e589968aae95a3c3d91601eb60a58d9388f92cdaa1172551554582971ea8481579881c2658959be305?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 230 5 1 5 3 Dwars Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.722446168906 25.095064043999
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang