Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Crocriver Chalet

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit plaas, Langs die R539, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
  • Vanaf R2 000 R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Crocriver Chalet word omring deur die bos en is 'n ruim selfsorg-chalet vir 6 mense op 'n plaas in die Schoemanskloof.

Die chalet bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, asook 'n solderkamer wat met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens ingerig is. Die badkamer het 'n bad, en die tweede badkamer buite kyk uit oor die rivier en het 'n stort. Albei badkamers word van warm water van 'n geiser voorsien. Gerieflikheidshalwe word alle linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbyttoonbank geniet word. Die groot sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv, asook 'n knus kaggel.

Die leefarea maak oop op 'n groot houtdek wat oor die Krokodilrivier uitkyk. 'n Lapa en 'n vuurput is naby die rivier geleë. Crocriver Chalet het geen selfoonontvangs nie, maar WiFi is beskikbaar.

Verskeie doendinge is beskikbaar op die plaas wat wissel van visvang, voëlkyk, voetslaan en fietsry. Neem asseblief kennis dat die chalet met 'n 7 km grondpad bereik word en dit is raadsaam om 'n voertuig met hoë grondvryhoogte te gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Alma P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Die chalet was uitstekend toegerus met alles wat nodig is, en Johan en Bets se gasvryheid het ons baie welkom laat voel. Die uitsig van di...
Sien meer
Okt 2024
Neale M
Saam met vriende
5.0
Uitstekend. 'n Paradys, mooiste uitsig op die rivier. Netjies en modern. Tannie Betsie & Oom Johan oulikste mense van Crocriver Chalet. Vir 'n wegbreu...
Sien meer
Sep 2024
Nelmari C
Gesin met tieners
5.0
Crocriver Chalet, natuurskoon, hartsmense, gemak. Crocriver Chalet, natuurskoon, hartsmense, gemak. Wat meer kan mens vra. Tieners wat in die rivier s...
Sien meer
Mei 2024
Karen F
Gesin met tieners
5.0
Well-appointed, splendid location. We really enjoyed the chalet, but we ended up having to drive in and out a few times, which was a pa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Shane L
5.0
Quiet, safe, secure, relaxing, awesome. The chalet was great. The hosts were extremely warm, welcoming, and friendly. The only problem ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bets Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sterkspruit plaas, Langs die R539, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
  • Gaste dink Crocriver Chalet het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Schoemanskloof Mpumalanga
Vanaf R2 000
R2 000 R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sterkspruit plaas, Langs die R539, Schoemanskloof, 9762, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcjUqzxrQfKyKWr3Ot3H3PCWpoA2OG8eBw0pJo2tq5ssjuv62VX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 Farm Sterkspruit Off the R539 9762 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.365508576621 30.494068042331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang