+43
Selfsorg in St. Helenabaai

The Nels - Cabins with a View

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Shane H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Perfect in every way. Extremely lekker. The Nels are the most welcoming couple you'll ever meet. Perfect in every way. We are definitely going back and we are getting more of our type of people (chilled of course) to go there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandra Nel
The Nels - Cabins with a View
, thanks so much for the lovely review and for being great guests! We welcome you back anytime... The Nels

Nicholaas J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Dit was heerlik. Dit was 'n baie lekker naweek met my gesin en ons het n goeie tyd gehad. Al ding waaraan daar aandag kan gegee word is dat die huis of cottage nie rook vriendelik os nie want dit is nie aangenaam om in die koue buite te gaan rook maar daar is 'n kaggel en binne braai in die huis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandra Nel
The Nels - Cabins with a View
Baie dankie, Nicholaas, ons is bly julle het die tydjie hier geniet en hoop ons sien julle weer! Ongelukkig sal die reëls oor rook en binne braai in die kaggel nie verander nie aangesien ons vir almal gelukkig wil hê en die rook en braai reuke tot 'n minimum wil behou binne. Nie almal van ons kan daai reuke hanteer nie... Lol! Groetnis, The Nels

Neil M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Perfect last stop on our holiday. It lived up to its billing. Well-finished rustic cabin that was very comfortable with spectacular views. They were wonderful and friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandra Nel
The Nels - Cabins with a View
Thanks so much, we hope to host you and your family again in the future! Kindest regards, The Nels

Reginald G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2026

Fantasties. Dankie, dit was besonders lekker om in die natuur te kon wees en net die see-lug kon inasem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Ons kuier was awesome, alles was net perfek. Sal beslis weer daar gaan kuier! Ons het baie lekker gebly, die mense is baie aangenaam en het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel en was ook baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandra Nel
The Nels - Cabins with a View
Baie dankie, Priscilla! Ons doen ons bes en waardeer gaste soos julle... Mag ons julle weer sien! Groetnis, The Nels

Marisa S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie netjies, eienaars is gasvry, ligging is perfek, gerieflike huis. Heerlik gebly, ongelooflike diens, uitsig en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandra Nel
The Nels - Cabins with a View
Baie dankie Marisa, Ons is bly julle het die tydjie hier by ons geniet en wil graag julle weer nooi om die plekkie te ervaar na al die baie nodige herstelwerk en opknappings. Vriendelike groete, The Nels

Sonja O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Absolute gem in St Helena Bay. We stayed at both Crooked Cabin and Snuggle Inn. New owners have just taken over and although there are a few small maintenance issues they are attending to, it is absolutely a beautiful stay with friendly, helpful owners. The location is beautiful, the bedding was superb. Absolutely no complaints. Good luck with your new venture. I am looking forward to our future stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandra Nel
The Nels - Cabins with a View
Hi Sonjaa Baie dankie vir die mooi woorde en ons nooi julle terug om die plekkie te ervaar na al die herstelwerk en reparasies wat so ongelooflik nodig was. Ons is seker julle sal dit weer en meer geniet! Vriendelike groete, The Nels

Lauren M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Great value with a family-friendly atmosphere and stunning ocean view! Our stay at the Crooked Cabin was fantastic and truly worth the price. The open-plan design created a warm, family-friendly atmosphere. The hosts were wonderful, always available to answer questions while giving us our space. You get exactly what you pay for, along with extra features that typically come at a higher cost. Some reviews seem to expect a five-star resort experience, but you need to pay the five-star rate for that. This cabin is perfect for families, offering stunning ocean and harbour views both day and night. We will definitely return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandra Nel
The Nels - Cabins with a View
Thank you, Lauren. It was great having you guys.

Raymond P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Ons het so geniet - die gas was baie vriendelik en baie behulpsaam. Julle sien ons gou weer. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leandra Nel
The Nels - Cabins with a View
Thank you, it was great having you.

Norman S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

It was lekker. It was very good and I'll go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Leandra Nel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek

84 Harbour Lights Avenue, Plot 4057 Harbour Lights, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7300a01da72b5c517f746019907a04396a1c8d15370ca9a3f10e5a9f17b8acdfe954479fc0504d95ba001183524072cb83b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 130 5 1 5 84 Harbour Lights Avenue Plot 4057 Harbour Lights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -32.753918931182 18.005493997652
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang