Crown On Milner
4 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 329 Milner Street, Waterkloof, Pretoria, 0145, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Crown on Milner bied gemaklike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in die gewilde Waterkloof, Pretoria. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende omgewing kan verken en geniet.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede, elk met hul eie privaat ingang en en suite-badkamer. Daarbenewens sluit die eenhede gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, lugversorging, 'n toegeruste kombuis, 'n wasmasjien vir ekstra gerief, 'n knus sitkamer en 'n slim-TV vir die gaste se vermaak in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n gedeelde swembad en veilige parkering op die perseel geniet. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en besienswaardighede soos die Pretoria Nasionale Botaniese Tuine is naby. Lanseria Internasionale Lughawe is ongeveer 51 km weg, terwyl O.R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 46 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 329 Milner Street, Waterkloof, Pretoria, 0145, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
329 Milner Street, Waterkloof, Pretoria, 0145, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang