Crownhill Guesthouse
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stephan-weg 650, Montana, Pretoria, 0184, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Crownhill Guesthouse is in Montana, 'n voorstad van Pretoria geleë. Die gastehuis is ideaal vir sake- en vakansiesreisigers.
Verblyf by Crownhill Guesthouse beskik oor 3 en suite-kamers. Daar is 2 kamers wat elk 'n dubbelbed het en 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Al die kamers het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Gaste het toegang tot die swembad en veilige parkeerplek.
Die gastehuis is naby verskeie winkels, asook die Kolonnade, Montana Hospitaal, Wonderboom Lughawe en Zambezi Aftree-oord.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Gastesitkamer
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Trudie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Stephan-weg 650, Montana, Pretoria, 0184, Gauteng
- Gaste dink Crownhill Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Magalieskruin Sinoville Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stephan-weg 650, Montana, Pretoria, 0184, Gauteng