Pick your preferred language

English

Afrikaans

+39
Gastehuis in Bovlei

Cummings Gastehuis

  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Cummings Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Cummings Guesthouse is in die hartjie van die skilderagtige Wynlande geleë en is die ideale toevlugsoord vir sakereisigers, avonturiers en gesinne. Die kamers beskik oor moderne geriewe, soos lugversorging en gratis WiFi. Daar is 'n swembad en swemhanddoeke word voorsien.

Gehaltelinne en -handdoeke word voorsien en daar is ook koffie- en teegeriewe. Elke kamer spog met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Vir ekstra gerief het elkeen van die selfsorgkamers 'n kombuisie, basiese kooktoebehore en 'n mikrogolfoond.

Gaste kan 'n verskeidenheid DStv-kanale, yskassies, ketels en haardroërs wat in die kamers is, geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en elke kamer het 'n aangewese parkeerplek.

Braaigeriewe en noodsaaklikhede soos 'n tang en braairoosters word voorsien. Ontbyt word daagliks van 07:00 tot 09:00 bedien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 20 Cummings Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cummings Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Cummings Street, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeaf9c5f3b308a2a62c4806305abfa8f28a1bade42241790fad44a76c9b1ccfcaa0cfc0e5b719b92c0af8de13e892cdbf6a0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 20 Cummings Street Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.639853133374 19.014997428667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang