- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Cunningham Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Cunningham Cottage is in Kuruman in die Noord-Kaap geleë. Omdat Kuruman bekend is vir sy bekende "Oog", 'n natuurlike fontein wat die dorp van water voorsien, het Cunningham Cottage genoeg water. Twee van die waterkanale loop deur die eiendom, sowel as 'n natuurlike riviertjie wat deur die oorstroming van die Oog veroorsaak word. Hierdie wonderfontein verskaf 20 miljoen liter water op 'n daaglikse basis.
Verblyf bestaan uit 9 eenhede en bied slaapplek vir 18 gaste. Elke eenheid het 'n privaat ingang, lugversorging, DStv, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar, en sleepwaens is welkom. Ons bied 'n vol ontbyt (Engels of kontinentaal) en middagetepakkies op versoek.
Kuruman is ook 'n poort na die Namakwaland, Namibië, die Kalahari-streek en die Kgalagadi Oorgrenspark wanneer jy op vakansie is of na myndorpe vir besigheid gaan. 'n Roofvoëlroete is geïdentifiseer na die noordwes van Kuruman in die Kalahari. 'n Groot verskeidenheid valke, arende, uile en aasvoëls word gereeld op hierdie roete gewaar. Die groot aasvoëlkolonies is indrukwekkend. Die dorre streek, met Kuruman as die oase, praat met die siel en die gees.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 24 Cunningham Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Cunningham Cottage het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Cunningham Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang