Dajana 1
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Eenheid 1 Dajana, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R599 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dajana 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Margate. Die kompleks is ideaal geleë naby Margate se hoofstrand, restaurante en kroeë.
Dié eenheid is op die onderste verdieping, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stapelbed vir 2 kinders in die sitkamer. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, en 'n ketel.
Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder, 'n DStv-koppelpunt; gaste moet asb. hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is ongelukkig geen Explora-koppelpunt nie. Die kombuis lei na 'n stoep, met 'n ingeboude braai-area en 'n lieflike uitsig oor die see en omgewing. 'n Motorhuis vir 1 voertuig is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 126
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Marinerylaan, Eenheid 1 Dajana, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dajana 1 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Eenheid 1 Dajana, Margate, 4275, KwaZulu-Natal