8 gaste
4 slaapkamers
5 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Odysseus Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dalene se Seehuis is 'n selfsorghuis in Paradise Beach, Langebaan, wat ideaal is vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens, waarvan 2 en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet het. Die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei, asook 'n etenstafel met 8 stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Draagbare, herlaaibare ligte is tydens kragonderbrekings beskikbaar.
Buite kan gaste 'n ingeboude braai geniet wat 'n perfekte omgewing bied vir skemerkelkies terwyl hulle oor die pragtige strandmeer uitkyk.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 68
Resensies 370
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 6 Odysseus Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Dalene se Seehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Odysseus Street, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang