+30
Selfsorg in Schoemansville

Damview Holiday Accommodation

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 116 resensies


Netheid
2.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.8
Veiligheid
3.6
Lorato M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Great stay. Great stay! Clean and cozy place, exactly as described. Would definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kagelelo M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Enjoyed our stay. Fantastic! We enjoyed every single moment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

It was Lekker. We enjoyed the space and the surprise upgrade of the rooms when we arrived. Rooms where clean and all in order; no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisca M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Baie lekker gebly en was baie gemaklik. Daar is net 'n paar opmerkings wat ek deurgestuur het. Maar oor die algemeen het ons baie lekker gebly en alles was mooi en skoon. Kort 'n paar opknappings, maar vir die prys en die diens wat ontvang is, is ek baie gelukkig en sal weer bespreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gcobisa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Our stay was beautiful. It's such a beautiful place. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2026

It was nice. That was nice; the only problem was the remote for the gate and the TV also had a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea R
Kort verblyf
4.0
Feb 2026

Sal nie aanbeveel, tensy daar daadwerklik onderhoud gedoen word. Die verblyf was nie sleg, die beddegoed en badkamer netjies. Uitsig mooi vanaf die stoep. Die kombuis, stoof, oond spesifiek, baie vuil. Geen opwasseep of vadoek, wat ons by alle ander akkommodasie vind. Daar is laaie stukkend, nie voldoende eetgerei, dak by stoep lek wanneer dit reën, 'n deur is aan die onderkant gebroke.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Manoko K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2026

The room was neat thanks to the cleaning team. I took long at the gate; I had difficulties to go in and out, all thanks to a sister next door guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Monique S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Apr 2026

Net 'n ok. Die eenheid was baie 'low budget' - beddegoed is geskeur en daar was slegs twee plat kussings op elke bed. Kamer was oppervlakkig skoongemaak en mure, handvatsels en kaste was nie skoon nie. Dit word geadverteer as verblyf vir 4 grootmense, maar daar is net twee borde, eetgerei, bekers en glase. Daar is ook niks om dit mee te was nie. Daar is net groot ligte in die kamer wat werk, geen kleiner bedlampies of ligte nie. Algemene onderhoud word beslis nie gedoen nie. Die mure is papierdun, dus kon ons alles hoor wat ons raserige bure mee besig was. Daar was geen sleutels verskaf om die groot safety hek en houtdeur om die gastehuis binne te gaan te sluit nie, volgens my kennis het niemand dit ook kom sluit in die nag nie. Die eenheid het darem 'n aircon gehad, en die uitsig is baie mooi.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Riaz Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek

43 Saint Monica Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeacaa61f43ab5bf6f1838723a7ba506f9c74700e31c6618d0f24b750ead94a07021c74a7b5aa0145ba6b03507912e5c13c4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 116 5 1 4 43 Saint Monica Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.729784 27.864219

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang