Dana Baai Huis
- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Nutans Street, Dana Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dana Baai Huis bied gehalte-verblyf vir 'n groot familie of groep vriende, binne stapafstand van die strand, en naby aan restaurante en winkels. Die natuurskone area bied ook 'n 180°-uitsig oor die see.
Die huis het twee verdiepings en gaste kan die hele huis of net 1 verdieping bespreek.
Dié huis beskik oor 8 slaapkamers en het slaapplek vir 19 gaste. Daar is 4 slaapkamers met koninggrootte-beddens en die vyfde slaapkamer het 'n enkelbed. Die sesde en sewende slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed en die agste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Elke kamer bied toegang tot 'n patio.
Die kombuis is goed toegerus en het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, verskeie yskas-vrieskaste, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die ruim leefarea het oorgenoeg gemaklike sitplek en spog met 'n pragtige see-uitsig.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 19 Nutans Street, Dana Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Dana Baai Huis het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Nutans Street, Dana Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 15 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang