Dana Bay Beach House
8 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 53 P Lorea Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Dana Bay Beach House is 'n lieflike selfsorghuis in Danabaai met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan. Dit is ideaal vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n rustige wegbreek by die see.
Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel die badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 en die ruim sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die toegeboude stoep met sitplek en 'n ingeboude braai met 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Liesl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 53 P Lorea Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Dana Bay Beach House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
53 P Lorea Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang